Aquasol Nutri

Exceptional sales performance

We would like to congratulate Retief and Charles for their exceptional sales performance during our last financial year.

Retief achieved top honours during our internal performance recognition program by out-performing the set sales targets, earning a well deserved overseas holiday for two – all expenses paid. Charles also achieved the minimum set sales target and earned a local breakaway weekend for himself and his family at Sun City.

Baie geluk aan Retief en Charles met hul uitmuntende verkoopsprestasie tydens ons laaste finansiële jaar. Retief het die top prys behaal tydens ons interne jaarlikse prestasie erkenningsprogram deur al die opgestelde verkope teikens te oorskry. Retief word beloon met ‘n welverdiende oorsese vakansie vir twee. Charles het die minimum verkope teiken behaal en wen ‘n naweek wegbreek vir hom en sy gesin by Sun City.